Van kleins af het elkeen van ons seker gedroom van die groot dag wanneer ons die paadjie sal afstap, waar ons perfekte prins vir ons wag, in die mees perfekte trourok. Brigit Boutique salon sal jou graag help om hierdie droom te verwesenlik. Ons sien uit na jou besoek ♥